WWJD DAGSTUKKIES

What Would Jesus Do

Het jy al oot gewonder hoe kan iemand sinvol bid vir EEN uur?

Bennie Mostert het die volgende onderwerpe bymekaar gestel. Kies 12 onderwerpe en dan skryf jy 5 neer by elke onderwerp. Spandeer dan EEN minuut by elk.

Daar het jy jou EEN uur gebid.

  1. Aanbid Hom deur die gebruik van die Name van God
  2. Bid vir persoonlike herlewing
  3. Bod vir persoonlike behoeftes
  4. Bid vir redding van ongeredde familie en vriende en ander individue
  5. Bid vir jou gemeente
  6. Bid die Woord en luister
  7. Bid vir jou gesin en familie
  8. Bid vir deurbrake t.o.v. nasionale probleme
  9. Bid vir die nasies
  10. Bid vir armes, noodlydendes, verdruktes, die voorkoming van mensehandel (human trafficking) en verslawing, die beïndiging van die uitbuiting van armes
  11. Bid vir die geestelike bediening waarby jy betrokke is
  12. Bid vir jou werkplek
  13. Bid vir die bevryding van mense uit die okkulte en afgodery.
  14. Bid vir die geestelike leiers van die Kerk van Christus
  15. Bid vir die kennisse wat sukkel met bevryding van bitterheid, onvergewensgesindheid en versoening
  16. Bid vir sosiale geregtigheid en die verligting van maatskaplike nood
  17. Bid vir die regering
  18. bid vir Moslems
  19. Bid vir siekes
  20. Bid vir geestelike deurbrake in die mediabedryf
  21. Bid vir die jeug
  22. Die Onse Vader
  23. Jabes se gebed
  24. Individue vir wie, en sake waarvoor jy wil bid.

{youtube}H3KDzdhNWvE{/youtube}

Opkomende Gebeure

WWJD Dagstukkies

Copyright © 2015/2016. All Rights Reserved.