WWJD DAGSTUKKIES

What Would Jesus Do

Mailing Lists

{subtag:name|part:first|ucfirst}{subtag:name|part:first|ucfirst}

{subtag:name}

Môre vriend/in
Afgesien van die normale dagstukkie wat ek elke dag stuur, begin ek Maandag 11 Jan 2016 met 21 dagstukkies oor VAS en GEBED.
Dit sal net per whatsapp of e-pos gestuur word.
Indien jy dit wil ontvang stuur asb vir my 'n e-pos met die volgende
NAAM
VAN
SELNOMMER as jy per whatsapp wil ontvang
E-POS as jy per e-pos wil ontvang
DORP net ter inligting sodat ek weet watter gedeelte van die land/wêreld jy is.

LET WEL Om die dagstukkie per whatsapp te ontvang moet my selfoon nommer op jou foon gestoor word.
Sodra ek jou inskrywing ontvang, sal ek vir jou 'n whatsapp stuur vanaf die nommer wat jy moet stoor.

Jesus Groete

WWJD: Gerhard Fourie

WEB: www.WWJD.za.org

E-POS: gerhard@wwjd.za.org

BBM PIN: 7C4ACB4A

SKYPE: myvriend

WhatsApp: 0812685111

Ontvang ons daaglikse dagstukkie

Hierdie boodskappe word net op Wahtsup. BBM, Google + , Facebook en Linkin gestuur.

 

Gee net u selfoon nommer en sal op die whatsup groep gevoeg word.

  • Openbaring 'n Boek van Hoop

    Was Openbaring maar altyd vir jou ‘n boek wat jy liewer nie lees nie, want jy verstaan hom nie? Dalk maak hierdie omstrede Bybelboek jou bang, of hoor jy van soveel verskillende uitlegte dat jy bang is dat jy dalk die verkeerde een sal lees? Dan is hierdie reeks oordenkinge spesiaal vir jou geskryf, want Openbaring was nooit bedoel om ‘n verborge Boek te wees nie, en die wonderlike hoop wat daaruit straal is balsem vir enige gelowige.Hierdie reeks is nie bedoel om ‘n volledige Bybelstudie oor Openbaring te wees nie, maar bloot om jou gedagtes te prikkel en om jou te troos en vir jou hoop te gee.Waar het hierdie reeks oordenkinge sy ontstaan? Met die draai van die eeu - die jaar 2000 - kry die NG Gemeente Noordkus die opdrag om ‘n internetbediening aan te pak.Aanvanklik is dagstukkies, geskryf deur ‘n verskeidenheid leraars, gebruik om na gemeentelede uit te stuur. Sedert 2002 word die dagstukkies egter deur ‘n lidmaat van die gemeente gegenereer, en word die dagstukkies wêreldwyd uitgestuur om so...

  • Vuurdoop

{youtube}H3KDzdhNWvE{/youtube}

Opkomende Gebeure

WWJD Dagstukkies

Copyright © 2015/2016. All Rights Reserved.